21 Dag Bidplan vir Covid-19

27 Maart 2020. Die dag wat Suid-Afrika tot stilstand gekom het. 1ste dag van Lockdown. Ek het gisteraand (Dag 1) 'n semi-breakdown oor my glas rooiwyn gehad oor als wat wag, wat miskien kom. Oor alles wat buite my, selfs buite die dokters, se beheer is. Dis toe my man my op sy skoot tel … Lees meer 21 Dag Bidplan vir Covid-19

Mans is van Mars en Vrouens van Venus

So als het begin die dag toe Josua Willem Lombard huis toe gekom het. Die dag toe ek besef ek en my man verskil soos dag en nag. Die dag toe ek besef Mans is van Mars en Vrouens van Venus... Die heel eerste eye-opener was toe my man ons 3-dae oue seuntjiebaba IN SY … Lees meer Mans is van Mars en Vrouens van Venus