Berei jouself voor vir baba #1

Doekesak. Check. Mamma se hospitaaltas. Check. Hospitaalbed bespreek. Check. Babakamer. Check. So tick ek en manlief een vir een ons To Do lysie af voor bababoud sy verskyning maak in Januarie. Na elke tick haal ek makliker asem en kan ek een berg van my skouers afhaal. En deesdae is die lysie nie net 1 … Lees verder Berei jouself voor vir baba #1

Advertisements

Laat gaan vir ‘n oomblik

Ek sit nou lekker in 'n coffeeshop en geniet my cappucino OP MY EIE. Sonder 36 besige babbelbekkies wat om my kloek. Sonder glitter en verf wat oral oor my gesig en fynbeplande outfit is. Sonder seer tone en dinosaur pleisters. Dis April-Vakansie! #PerksOfBeingATeacher Oh my goodness, ek haal my hoed af vir mammas wat … Lees verder Laat gaan vir ‘n oomblik

Knysna Vuur

My hart is so seer vandag. Orals lees ek van families wie se huise afgebrand het, vermiste geliefdes en ongelukkig ook sterftes. Dit bring darem bietjie hoop wanneer ek elke nou en dan 'n #PrayForKnysna foto sien. Mense gee nog om. Ek sien nou 'n kant van SA wat ek patykeer gewonder het nog bestaan. … Lees verder Knysna Vuur